Testimonials

Hi Annette! Net om te laat weet dat my pa sy pakkie vroeg vanoggend ontvang het. Ek het hom gebel en hy was maar baie emosioneel en hartseer. Hy sê hy was so verras en het geen idee gehad dat ons so iets sou doen nie. Hy sê dat dit alles baie pragtig verpak was - het natuurlik die hele box uitgepak om te sien wat daarin was. Nogmaals baie dankie vir al jou hulp. Ek het reeds en sal steeds in die toekoms, julle aanbeveel vir enige van my vriende wat geskenke huis toe wil stuur.
- Desiré - Canada

This is just one of the many lovely letters we have received from our customers.

Click here for more Customer Testimonials.